Gasteboek
Portia Sukati - Swaziland
This is a great place to stay, the rooms
are nice and the people are very friendly. The breakfast is good too.
Riaan Viljoen - Kaapstad
Ek
kan nie glo ek is in die stad nie. Die voëls is volop. Die diens
is goed.
Pastor David Hope - London UK
I liked the quiteness, so I could concentrate
when I was preparing my sermons. The hosts go out of their way to help
you. I'll definitely stay here again.
Pastoor Pieter en Elsa Jonker - Vryburg
Ons het lekker gebly in 'n ruim kamer. Ons het het ook baie lekker gesels
met die gasheer en gasvrou. Ons sal weer kom.
Ian
Radmore - Nelspruit
Dit voel soos die platteland, baie lekker
gebly.