Die Bed & Ontbyt bestaan uit 2 ruime luukse kamers,
een met 'n ensuite badkamer en een met 'n private badkamer.
Elke kamer het sy eie balkon.

Elke kamer is toegerus met:
'n televisie
Internet aansluiting (faksgeriewe is beskikbaar by die kantoor)
Tee & Koffie geriewe met tuisgebakte beskuit
Haardroër
Elektriese verwarmer
Skryf / spieëltafel

Ontbyt:
'n Keuse van Kontinentale, Engelse of Gesondheidsonbyt is bekikbaar
in 'n privaat eetkamer

Winterverwarming sluit in:
Ondervloer-verwarming in die badkamers
Oop vuurherd in die sitkamer
Elektriese verwarmers in die kamers

Veiligheid:
'n toesluit motorhuis vir veilige parkering

Omgewing:
Naby restaurante, koffiewinkels, winkelsentrum, Irene kunsmark en hospitale