Cornwall Hill Bed en Ontbyt is geleë binne die Cornwall Hill Sekuriteitslandgoed, slegs 'n paar minute van Pretoria, die Centurion Besigheidsentrum, Roete 21 Kantoorpark, die Irene Village winkelsentrum, Irene buiteklub en Golfbaan, Smutshuis en museum, Rietvlei natuurreservaat, Unitas en Kloof hospitale en maklik en vinnig bereikbaar van die OR Tambo Internationale Lughawe. Cornwall Hill Sekuriteitslandgoed is bekend vir sy veilige, stil, rustige en ontspannende omgewing. Gaste kan ontspan langs 'n sonverwarmde swembad of 'n panoramiese sonsondergang geniet en in die aande die liggies van Centurion bewonder. Gasvrou:
Corrie Zwemstra |
||
|